News
Hawelose het hartjie tatoeëermerk op arm gehad
Daar word steeds gesoek na die familie van die hawelose man wat Saterdag in die bosse by Tarries Fietsrybaan gekry is.

’n Hawelose man is Saterdagmiddag dood tussen die bosse gevind en soek die polisie steeds na sy naasbestaandes.
Inligting wat bekom is, dui daarop dat hy ’n tatoeëermerk van ’n hartjie op sy linkerarm gehad het.
Enige persoon wat ’n geliefde vermis, word gevra om na die forensiese afdeling by die Middelburg Hospitaal te gaan om hom uit te ken.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.