News

Vroue geniet die blink van ‘Kersfees in Julie’

Middelburg se vroue vier al Kersfees!

‘Kersfees in Julie’ met al die blink liggies op die tafels en blink in die vroue se oë, het deel uitgemaak van ’n vrouetee in die kerksaal van die Hervormde Kerk, Noord gemeente.

Ella Grobler, Bernice du Plessis (SAVF Tehuisbestuurder), Issie de Klerk en Joey Prinsloo.

Die vroue het die hele oggend saamgekuier met Bernadine Theron (gaskunstenaar) en Jania du Plessis en Hester Homannh (gassprekers) wat verdere luister aan die geleentheid verleen

Barbara van Niekerk, Lehanie Vorster, Myrtle en Zeta Hendricks, Hanna Erasmus en Lehandri Grobbelaar het almal saam by een tafel gesit en lekker saamgekuier.

het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button