Beide die skole het ‘n pragvertoning gelewer, maar het HTS Middelburg in die laaste sekondes soos een man gekeer dat Hoërskool Middelburg nie by die doellyn kon uitkom nie en wen die Rooies met 22-17.
Hier is al die dag se Rooi en Groen aksie!
Fotogalery: HTS Middelburg en Hoërskool Middelburg
Matthew Abbey (MHS) probeer deur ‘n muur van HTS Middelburg breek.
Crawford Joubert het WJ Enslin in ‘n laagvat beet. Lungelo Maseko (links) is by vir ondersteuning.
CW Hanekom (MHS), Alex Pretorius (HTSM) en Crawford Joubert (MHS).
Tercius Bezuidenhout (HTSM) wordstoomroller voort, met Matthew Abbey en Eckard Marx (MHS) wat aan hom hang.
Middies se CW Hanekom, Rusty Olwagen en Jabu Mathebula, met Ethan Kock (met bal) en Janco Aucamp van HTS Middelburg.
Crawford Joubert.
Brandon Krause (links) kyk hoe Gerry Gendall (HTSM) pale toe skop.
Alex Pretorius en Toy Engelbrecht bring Crawford Joubert grond toe.
Alex Pretorius (HTSM) en Sihle Mkhatswa (MHS).
Tercius Bezuidenhout (HTSM), Joseph Loretz (MHS), Gerrt Gendall (HTSM) en Rusty Olwagen (MHS).
Khensani Buthelezi en Joseph Loretz.
Rusty Olwagen probeer ‘n afskop keer van Gerry Gendall.
CJ Muller en Luhan Graaff.
Joseph Loretz (met bal) en Lungelo Maseko probeer deurbreek.
Khensani Buthelezi, Roux Grobler, en Enrico Thompson.
Roux Grobler (met bal) kry opdraende van CJ Muller. Regs op die veld is Dirk du Plooy.
Tercius Bezuidenhout (HTSM) en Lungelo Maseko (MHS).
Gerry Gendall.
Lungelo Maseko en Crawford Joubert.
Rusty Olwagen (MHS) word beetgekry deur Sam Ndwandwe en Johnny Dos Santos.
Luhan Graaff en Gerry Gendall bring Eckard Marx hard grond toe.
Beast Nkgadima (MHS) loop hom vas in Ethan Kock.
Gerry Gendall.
Johnny Dos Santos val oor die doellyn vir ‘n drie vir die Rooies.
Die Rooies se Alex Pretorius, Ethan Kock en Toy Engelbrecht.
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.