Groen wys sewesstaal by Rooies
Middies se o/15 en o/17 sewes rugbyspanne het Saterdag hul staal gewys by die Mpumalanga kampioenskappe.
Hoërskool Middelburg se o/15A- en o/17A sewesspanne is Mpumalanga kampioene in hul afdelings.
Die o/15’s het by HTS Middelburg gespeel en die o/17’s in Baberton.
Die uitslae is as volg:
0/15A:
Poelwedstryde:
Wen Piet Retief 34-12
Wen Steelcrest 22-10
Wen Curro 52-0
Wen Ligbron B 61-7
Kwartfinaal:
Wen Ligbron A 21-5

Semifinaal:
Wen Nelspruit A 14-12
Bekerfinaal:
Wen HTSM A 31-7

0/15B:
Poelwedstryde:
Wen 54-7 vs Kanonkop A
Wen 28-21 vs Secunda A
Wen 35-17 vs Rob A
Verloor 19-14 vs HTSM A
Kwartfinaal:
Verloor vs Nelspruit A 21-10
Semifinaal:
Wen vs Ligbron A 14-12

Plaatfinaal:
Verloor vs Piet Retief A 19-14 (ekstra tyd)

o/17 A:
Poelwedstryde:
Wen 17- 5 vs Nelspruit A
Wen 45 -12 vs Piet Retief B
Wen 29 – 0 vs Kanonkop A
Wen 29 – 5 vs Hs Standerton A
Kwartfinaal:
Wen 22 – 0 vs Piet Retief A
Semifinaal:
Gelyk op 12 – 12 vs Secunda A
(As gevolg van die reël dat die span wat die eerste punte aanteken, deurdring, dring hulle nie na die bekerfinaal nie, maar na die plaatfinaal).
Plaatfinaal:
Wen 21 – 7 vs HTS Middelburg A

o/17 B:
Poelwedstryde:
Verloor 37 – 5 vs Ligbron A
Wen 17 – 5 vs Oosterland A
Verloor 36 – 5 vs Hoogenhout A
Wen 12 – 7 vs Curro A
Kwartfinaal:
Wen 12 – 10 vs Steelcrest A
Semifinaal:
Wen 17 – 12 vs Rob Ferreira A
Spoon finaal:
Wen 12 – 10 vs Steelcrest A

@middelburgobserver Vreugdevure brand hoog met Hoërskool Middelburg se o/15A-span wat Mpumalanga Seweskampioene is!