News

Kanonvuur verwelkom Blitsbokke vir Erfenisvieringe

Die Blitsbokke het om 13:00 Hoërskool Kanonkop besoek.

Die Blitsbokke was met kanonvuur verwelkom by Hoërskool Kanonkop vir die skool se jaarlikse Erfenisfees, waar die superhelde ook Saterdag sal uitdraf teen onder meer die plaaslike Bulldogs.

FOTO: Sjani Campher.

Die nasionale sewes-span het Maandag in die dorp aangekom en verskeie besoeke aan die gemeenskap gebring.

Vandag het leerders heeldag sit en hande vryf vir die sewes-helde om by Hoërskool Kanonkop hul buiging te maak.

FOTO: Sjani Campher.

Leerders is geleentheid gegee om foto’s saam met die Bok-brekers te neem.

Die volle program vir Saterdag se hoofaktiwiteite by Hoërskool Kanonkop, kan in hierdie week se uitgawe van die Middelburg Observer gesien word.

@middelburgobserver

Hoërskool Kanonkop gave a hero’s welcome to the bronze medal-winning Blitzbokke!

♬ original sound – MiddelburgObserver –

FOTO: Sjani Campher.
FOTO: Sjani Campher.
FOTO: Sjani Campher.
FOTO: Sjani Campher.
FOTO: Sjani Campher.
FOTO: Sjani Campher.
FOTO: Sjani Campher.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button