News

Atleet val, maar voltooi Run 4 Life

Corrie Pretorius het Saterdag sy kop, arms en bene flenters geval, maar steeds die Run 4 Life wedloop ten bate van kanker voltooi.

Atlete wat saam met hom op die pad was, sê hy het twee keer geval, maar het hy aangehou hardloop om die 10km wedloop onder die afsnytyd klaar te maak.

• Alhoewel hy nie ’n afdelingswenner was nie, het die span van Life Midmed Hospitaal steeds vir hom ’n sweethanddoekie gegee vir sy toegewydheid by die wedloop.

• Dié wedloop ten bate van kanker is aangebied deur die Rooies Atletiekklub en Life Midmed Hospitaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button