Ernstige ongeluk op N12 – gebruik alternatiewe roetes
Motoriste wat Gauteng toe ry op die N12, moet versigtig wees, na ’n ernstige ongeluk naby die Snake Road-afrit.
Die plaaslike Traffic Alert WhatsApp-groep het pas motoriste gewaarsku oor ’n ongeluk by Benoni.
Aldus die plasing, blyk dit dat daar drie trokke en ten minste vyf ander voertuie in die ongeluk betrokke kan wees.
Die ongeluk het omstreeks 11:00 plaasgevind.

Dit is tans onduidelik of daar lewensverlies is, aangesien een van die voertuie vasgedruk is tussen twee van die trokke.
• Noodspanne is steeds op die toneel.
@middelburgobserver Serious accident on the N12 near Snake Road. Caution advised.
Do you have information on a news story you think we should cover?
Please send an email to our News Editor at daleen@mobserver.co.za or phone us on 072 248 3855.
To keep updated and informed on all the latest Middelburg news, visit our official social media pages:
Facebook, Instagram, TikTok, X (Formerly Twitter), and YouTube.
