News

Video: Vragmotorbestuurder waarsku oor digte mis op N4

Daar is digte mis op die N4!

‘n Vragmotorbestuurder is bekommerd oor motoriste ‘wat kanse vat in digte mis op die N4.’

Wynand Spencer het pas almal op die Traffic Alert WhatsApp-groep gewaarsku om versigtig te ry op die N4 vanaf Alzu Petroport.

Hy het laat weet dat hy op pad is Carolina toe en dat hy tot by Wonderfontein waar hy weggedraai het Carolina toe, in die mis gery het. “Ek weet nie hoe lyk die mis tot op Belfast nie.”

Hy het opgemerk ‘dat daar mense is wat kanse vat en selfs motoriste is wat sonder ligte ry!’ in die mis.

@middelburgobserver

Digte mis vanaf Alzu Petroport tot by Wonderfontein

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button