News
Weerligstraal op kamera vasgelê
'n Motoris het vanmiddag tydens die elektriese storm wat gewoed het, 'n foto van 'n weerligstraal afgeneem gekry.
Nastasja de Jager het tydens die storm met haar selfoon ‘n foto van ‘n weerligstraal geneem vanaf die hoek van Samora Machel- en Kogelstraat.
* Die storm het groot skade in en om die dorp aangerig.
Lees ook: Videos: Storm aangedryf met sterk wind rig erge skade aan
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
