News
Hekke by Liggiefees weer oop vanaad!
Die hekke na die Middelburg Care Village se Liggiefees is weer oop, nadat die storm gisteraand ook by hulle ’n bietjie skade aangerig het en hulle nie kon oopmaak nie.
Vanaand is almal weer op hul pos by die Liggiefees en kan Middelburgers vanaf 17:30 tot laat gaan saamkuier op die liggieroete en by die stalletjies.
Toegang is R40 per persoon, maar R30 vir pensioenarisse en gratis vir kinders onder twee jaar.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
