News

Video: Laerskool Kanonkop se graad 7’s laat hul laaste voetspore agter

Laerskool Kanonkop se graad sewe Voetsporefunksie sal nog lank onthou word!

Laerskool Kanonkop het hierdie week hul Voetsporefunksie vir hul graad sewes aangebied, waar hulle vir die laaste keer deur die kleinhekkie kon stap.

Mnr. Riaan Kruger (hoof), graadhoof Hannerie Botha en die organiseerder van die funksie, Leon Fouché, het die leerlinge sterkte toegewens met spesiale boodskappe vir hul lewenspad vorentoe. Daarna het een leerling uit elke klas hul besondere ervarings van hul skool met hul ouers en ander gaste gedeel.

Aiden Engelbrecht en Ethan van Huyssteen.
Carlie Nel.

 

Tshiamo Aphane, Charisma Khoza en Palesa Mashilwane.
Jeannette Muller saam met haar ouma, Jeannette Brits.
Johané en Nerien van Greunen.
Christiaan Venter.
Juan Terblanche.
Mia-Lize Smit.
Jaques van Heerden.
Mignone Ferreira.
Miné Henning.
Kabo Molefe.
Jumah Phiri.
Tsoloane Moroke.
@middelburgobserver

Laerskool Kanonkop’s Grade 7s bid farewell to the school during a special & emotional evening function

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button