Die weerligstrale wat Elanie Pretorius afgeneem het.
Elanie Pretorius het tydens die donderstorm Maandagaand, wat sommige mense ook ‘n ‘elektriese storm’ genoem het, talle foto’s geneem.
Sy het die foto’s op die plaas Sterkstroom geneem en dit goedgunstiglik beskikbaar gestel vir publikasie.
Op dié foto wat sy geneem het, kan gesien word hoe die donker wolke saampak.Dit lyk of die onweerswolke byna aan die grond raak.Dan begin die weerligvingers grond toe slaan.Die weerligstrale verlig die aarde met ’n pienk skynsel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.