News

Tehuise met R50 000 elk bederf

’n Reuse gholfdag het gesorg dat plaaslike tehuise en ’n organisasie met R50 000 elk bederf word.

R50 000 tjeks is die afgelope tyd oorhandig aan die SAVF Tehuis vir Bejaardes, die St Joseph’s Ouetehuis, die Vergeet My Nie-aftree-oord en die Middelburg Hospicevereniging.

Die Basson Group het onlangs hul jaarlikse gholfdag gehou en ál die fondse is vir die genoemde tehuise en organisasie geskenk.

Die Hospicevereniging ontvang hul R50 000 tjek. Sr. Judy Toüa (bestuurder, Middelburg Hospice), Mandeli Koekemoer (Basson Group) en Ina Lategan (administratiewe dame, Hospice).
St Joseph’s Ouetehuis se tjek word aan hulle oorhandig. Charmain Marsh (St Josephs), Sunelle Erasmus, Mandeli Koekemoer en Michael Basson (jnr).
Vergeet My Nie-aftree-oord is ook bederf.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button