News

‘n Feëtjietuin vir die feestyd

'n Paartjie het die tuin voor hul dubbelkamer verfraai met liggies oor die feestyd.

Brian Voget en Euodia Lindeque huur twee kamers by Toe Word Ons Dors en het besluit om hul tuin voor die kamers mooi te maak.

‘n Feëtjietuin met liggies.

Brian vertel dat Euodia die feëtjietuin uitgelê het, kompleet met kabouters wat oral uitloer, en hy net die liggies bygesit het om alles af te rond.

Die liggies kan in die aand van ver af gesien word.

“Van die huisies in die tuin, het Euodia self gemaak,” sê Brian.

Dit voel of jy deel is van ‘n feëverhaal as jy in die tuin staan.
In elke hoekie is daar iets anders.
Euodia Lindeque en Brian Voget wat hul tuin self verfraai het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button