Bernice du Plessis (SAVF Tehuisbestuurder) en Isabel Pieterse het albei berge pannekoeke gebak.
Nie net het die inwoners en van die personeel van die SAVF Tehuis die meeste van die artikels en eetgoed self gemaak nie, maar hulle het op die dag van die basaar ‘n handjie bygesit om seker te maak alles verloop seepglad.
Leana Janse van Rensburg, sr. Sylvia Vermaak, stafverpleegster Sheré Goliath en Lettie Tempel het gehelp by die vetkoektafel.Issie de Klerk, Salomie Erasmus en Ans Truter spog met van die pragtige naaldwerkartikels.’n Gewerskaf by die pannekoektafel om pannekoeke te rol en te verpak. Hannie Raath, Erika Clarence, Jean Eksteen en Joey Prinsloo.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.