News
Video: Nuwejaars-vuurwerke in Mhluzi vanaf N11 bekyk!
Middelburgers het laasnag op die N11 langs Dennesig bymekaar gekom om na die Nuwejaars-vuurwerke in Mhluzi te kyk.
Daar is oral gewaarsku dat inwoners vasgevat sal word as hulle vuurwerke sou skiet. Ander planne is beraam en het talle voertuie vanaf kort voor middernag langs die N11 gaan stop om na die vuurwerke in Mhluzi te kyk.

@middelburgobserver Nuwejaars vuurwerke is laasnag bekyk vanaf die N11! Motoriste het op die N11 langs Dennesig gestop om na die vuurwerke in Mhluzi te kyk.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
