News
‘n Nat Sondag verwag
As daar geky word na die weervoorspelling, gaan dit nat wees in Middelburg more (Sondag).
Beide Google Weather en Accu Weather voorspel reën al van vroeg more-oggend af.
Vanaf 06:00-08:00 is daar ‘n 20% kans vir reën, maar dit styg na 40% vanaf 12:00 tot 17:00.
Op eNuus vroeër vanaand is egter ‘n 60% kans vir reën voorspel.
- Die verwagte minimum is 18 grade en die maksimum 24 grade.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
