
Loskopdam se damwal loop oor en trek besoekers by dosyne.
Die damwal loop oor nadat ‘n sluis gisteraand om 23:00 by die Middelburgdam oopgemaak is.
Die Middelburgdam se vlak het gister met 700mm en meer by die dam se inloop gestyg.
Foto’s en ‘n video van die damwal is deur Middelburg Observer se susterskoerant Die Daller (Groblersdal) van die skouspel geneem, van onder die damwal.
@middelburgobserver WhatsApp Video 2025-01-12 at 1.26.44 PM Loskop Dam overflowing after sluice opened at Middelburg Dam. #loskopdam #loskopdamforeverresorts
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.