News
Video: Invloei by dam is hoog, sluis binnekort wéér oop
Met die geweldige invloei tans by die Middelburdam, gaan ’n sluis waarskynlik weer vandag oopgemaak word

Die invloei by die Middelburgdam is tans op 760mm en as dit só volhou gaan die sluis binne die volgende uur of wat wéér oopgemaak word.
Damopsigter David Nonyana meld dat ’n sluis Saterdag oopgemaak en Sondag weer toegemaak is. Hy het laat weet dat dit dam steeds styg en netnou alweer op 95.58% gestaan het.
“As die inloop so hoog bly, gaan ons beslis weer vandag die sluis oopmaak,” sê hy.

@middelburgobserver Invloei by Middelburgdam op hoog op 720mm en gaan sluis wéér oopgemaak word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.