News
Vrou sterf by venster in woonstel
’n Geliefde administratiewe werknemer van die polisie is Vrydag naby ’n venster in haar woonstel gekry.
Me. Anna Genis is Vrydag dood in haar woonstel gevind.
Me. Genis (62) se dogter, A-Rista, het gemeld dat haar ma waarskynlik gesterf het, net nadat sy die venster van haar woonstel toegemaak het.
Me. Genis, wat deur haar familie onthou word as ’n omgeemens, het by die ongeluksverslae afdeling by die polisiestasie gewerk.
’n Roudiens word Donderdag (16 Januarie) om 10:00 uit die PPK Lofdalgemeente gehou.
• ’n Huldeblyk oor me. Genis sal in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer verskyn.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
