
Zoeye, die Yorkshire terriër wat sedert 31 Januarie weg was, is gevind!
Die Observer het vroeër vandag op Facebook berig dat Zoeye weg is en dat haar eienaars, Hardus en Nadine Jacobs, rasend is van bekommernis oor haar.
Nadine het vanaand laat weet dat hulle Zoeye gevind het.
“Sys al vyf dae by die mense. Hulle sê hulle het gesien hoe ‘n wit bakkie haar by ‘n venster uitgooi, toe laai hulle haar op voor ‘n kar of trok haar trap. Hulle het nie sosiale media nie, maar haar skoonsuster het die post aangestuur.”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.