News

Al die krieket-aksie tussen Middies en Hoërskool Dr. Malan!

Al die aksie van Middies se segetog is hier te sien!

Beide Hoërskool Middelburg se eerste en o/15 krieketspanne het Saterdag vir Hoërskool Dr. Malan geklop.

Die eerstespan wedstryd is by Middies beslis en die o/15’s het in Meyerton gaan speel.

Lees meer in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer!

Hier is al die aksie van die skitterwedstryd.

Zubair Desai en Wian van Heerden (paaltjiewagter).
Zubair Desai.

 

Middies se veldwerkers was die hele tyd op hul pos.
Herman Potgieter.
Gavin Genis laat waai weer met ’n vinnige bal.
Herman Potgieter.
Zubair Desai.
Die dag was gelaai met hope aksie!
Eduan Strydom en Zubair Desai.
Christian Jansen.
Ricardo Ras.
Vreugde nadat nóg ’n paaltjie gevat is.
JP Nel.
JP de Jager en Herman Potgieter.
JP de Jager.
Middies werk vir lopies.
Herman Potgieter.
Herman Potgieter.
Zubair Desai en Herman Potgieter.
Zubair Desai.
Uitstekende kolfwerk.
Zubair Desai.
Paaltjiewagter Wian van Heerden.
Middies se wenspan. Voor: Lohan Botha, JP Nel, PJ Richter, JP de Jager, en Ricardo Ras. Agter: Herman Potgieter, Wian van Heerden, Eduan Strydom, Hendré Nel, Christian Jansen, Waldo Prinsloo (afrigter), Shaun Neethling (afrigter), Zubair Desai en Gavin Genis.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button