News

NUUTSTE: Bethalpad weer oop met stop-en-gaan vir opruimings

Gebruik alternatiewe roetes vir nou

Die polisie het afgestaan op die Bethalpad ongelukstoneel en die pad is weer oop, met ’n stop-en-gaan in plek vir opruimings.

Die polisie se forensiese eenheid was op die ongelukstoneel op die Bethalpad, waar die bestuurder van ’n bakkie net na 11:00 oorlede is in ’n botsing met ’n trok.

Dit was ’n kop-aan-kop botsing.

Die bakkiewrak.

Motoriste is gevra om alternatiewe roetes te gebruik, totdat die polisie ondersoek op die toneel afgehandel is.

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Matt Handley

Matthew Handley has been working as a journalist and photographer at the Middelburg Observer since December 2022. Matthew was honoured with the Alet Roux Award for Best Young Journalist by the FCJ in 2023. As a community journalist, Matthew covers a diverse variety of topics, with an unwavering adoration for Middelburg.
Back to top button