Die atlete van die 10km wedloop staan gereed om weg te spring.
Meer as 300 atlete het deelgeneem aan die gewilde Dennies Nagwedloop en pretloop by Laerskool Dennesig.
Rooies Atletiekklub het die wedloop aangebied.
Die volledige uitslae en nog foto’s is in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer gesien.
Hoërskool Kanonkop se waterpunt waar die leerlinge die atlete aangemoedig het.‘n Paar van die Midack atlete wat aan die wedloop deelgeneem het. Koos van Wyk, Lenette van der Merwe, Chemine van der Merwe, Viljoen van der Merwe en Isabel Buitendach.Een van die atlete wat aan die pretloop deelgeneem het, wys sy is gereed vir die 4.9km wat voorlêJonk en oud het deelgeneem.Die deelnemers aan die 4.9km het so kuier-kuier saamgestap.Dian Snyman blits oor die 4.9km eindstreep.
Nzuzo Maima (Laerskool Dennesig) was die eerste laerskoolseun wat die 4.9km voltooi het.Klein kindertjies het ook deelgeneem aan die pretloop en kan ‘n mens sien hoe dié seuntjie se pa hom aanmoedig.Fransuné du Toit was die vrouewenner van die 10km wedloop.Raymond van Rooyen.James Faber.Die kleingoed wys dat 4.9km nie ‘n probleem is vir hulle nie.Helani Nel (derde vroue ope, 10km).Johanita en Paul Bester.Frikkie Smith.Die worshond was voor die paartjie oor die eindstreep!Hanco Cronje.Opgewondenheid om die wedloop te voltooi.Fransie du Toit (wenner 50+, vroue 10km) en Theuns Luus.Des Jelliman (wenner 70+, mans 10km) saam met Theuns Luus (Rooies Atletiekklub).Abram Mahlangu (wenner 60+, 10km mans) en Theuns Luus.Ignus Gouws (wenner 50+, 10km mans) en Theuns Luus.Hendri Claassen (wenner, stapper 10km) en Theuns Luus.Phil van der Burg (junior wenner, 10km) en Theuns Luus.
Al die aksie van die Dennies Nagwedloop! Rooies Atletiekklub was die gasheer van hierdie gewilde wedloop wat elke jaar by Laerskool Dennesig in Middelburg (Mpumalanga) aangebied word.
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.