News

Video: Wat ’n gesig! Loskopdam bruis weer oor sy walle!

’n Middelburger het vanoggend ’n pragvideo geneem van Loskopdam wat oor sy walle spoel.

Met die geweldige baie reën die afgelope twee dae, moes daar gister ’n sluis by die Middelburg- en Witbankdam gelig word.

Wynand Louw het vanoggend om 06:40 gou gestop om ’n video te neem van die ongelooflike gesig by Loskopdam waar die water oor die wal spoel. Hy het die video goedgunstiglik beskikbaar gestel vir publikasie.

@middelburgobserver

Loskopdam bruis weer oor sy walle! Weens die baie reën is daar by beide Middelburg- en Witbankdam ’n sluis gelig, wat die miljoene liters water Loskopdam toe gestuur het.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button