News

Kar slaan aan die brand in besige straat

'n Voertuig het vanmiddag aan die brand geslaan in 'n besige hoofstraat.

Dit is nog onseker wat die oorsaak was dat ‘n voertuig vanmiddag in een van Middelburg se besige hoofstrate aan die brand geslaan het.

Na wat verneem word het die VW Golf afgery in Cowen Ntulistraat, waarna die voertuig begin brand het.

Die drywer kon gelukkig vinnig genoeg stop en is die vlamme met ‘n brandblusser geblus.

  • Daar is spekulasies dat ‘n lekkende petrolpypie moontlik die sondebok kon wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Check Also
Close
Back to top button