Rooi Bulle begin seisoen op hoë noot
As jy die Rooi Bulle se eerstespan wedstryd en die o/16 hokkiespan se segetog gemis het, is al die aksie net hier te sien!
Die Hoër Tegniese Skool het die naweek in die eerste rondte van die PUK reeks teen Hoërskool EG Jansen te staan gekom.
Die uitslae is as volg (HTS Middelburg se punte eerste genoem):
Rugby
Die Rooi Bulle se eerstespan wen 30-12. Die res van die spanne se uitslae is: tweedes 13-12, derdes 14-10, vierdes 10-15, o/16A 19-24, o/16B 14-0, o/16C 31-5, o/15A 15-19, o/15B 7-22, o/15C 10-15, o/14A 6-5, o/14B 12-5, o/14C 27-10.
Hokkieseuns
Eerstes 6-0, o/16A 11-0
Hokkiedogters
Eerste 0-3, tweedes 1-3, o/16A 0-3, o/16B 0-2, o/15A 0-3, o/15B 7-0, o/14A 0-0 en o/14B 9-0.
Netbal
Eerstes 22-23, tweedes 14-18, o/17A 18-15, o/17B 10-12, o/16A 22-23, o/16B 12-14, o/15A 17-22, o/15B 12-10, o/15C 10-11, o/14A 20-5, o/14B 23-4 en o/14C 36-1.
























