Hoërskool Kanonkop se Swartleeus het verlede naweek gewys dat hulle ’n krag is waarmee rekening gehou moet word.
Al die rugbyspanne het bonuspunte gekry met weghol-oorwinnings oor MD Covadia.
Die hokkie- en netbalspanne het teen ST Thomas gespeel.
Al die uitslae kan gesien word in vandag (Vrydag) se uitgawe van die Middelburg Observer.
Kampgelo Masilela (met bal).Franco Botha duik oor die doellyn vir ’n drie.Olwethu Mashinini (met bal), Sibo Sekwane, Proppie Sibiya, Neels Joubert en Franco Botha.Kutli Masilela.Kevin Mankurwane.Keabetswe Nthlabathi.
Me. Susan van Wyk ondersteun Ruwaan Kruger nadat hy ’n hou in die gesig gekry het.Natan van Wyk en sy spanmaats keer blitsig dat ’n bal nie in die doelhok beland nie.Omosa Mokoari staan sy man teen sy verdediger.
Mtho Nkambule veg vir die bal.
Armand Botha.Brandon Rikhotso.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.