News

Spanmaats van 1977 gesoek

’n Oud-rugbyspeler van Laerskool Middelburg is opsoek na sy spanmaats van 1977.

’n Oud-kaptein van ’n eerstespan van Laerskool Middelburg probeer al sy ou spanmaats opspoor.

Pierre de Villiers beplan ’n reünie vir die eerstespan rugbyspelers van 1977.

Hy noem dat hy al met ’n paar kontak gemaak het, maar dat hy graag almal wil opspoor om die reünie te reël.

Pierre vra almal wat destyds saam in die spannetjie was, om hom te skakel by 083 651 0415.

Pierre het klaar vir mnr. LG Ferreira, wat die afrigter was van die span, opgespoor.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button