News
Waarskuwing: Ongeluk op Hendrinapad, verkeer beweeg baie stadig
Verkeer beweeg tans teen 'n slakkepas na 'n ongeluk op die N11, Hendrinapad.
Een persoon is ernstig beseer in ‘n ongeluk tussen ‘n trok en ‘n voertuig op die N11, Hendrinapad, sowat 7.3km vanaf die N4.

Die ongeluk het omstreeks 06:15 gebeur en beweeg verkeer tans nog teen ‘n slakkepas.
Al die nodige dienste is op die toneel.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
