Leerders van Hoërskool Kanonkop met hulle kreatiewe wyses om die skoolboeke van klas na klas rond te dra.
Vandag se tema van Hoërskool Kanonkop se geesweek is ‘alles behalwe ’n skooltas’. Die tema het leerders die geleentheid gegee om kreatief te raak oor hoe hulle die boeke klas toe sleep – of stoot!
Phillip Bredenhann, ons hoop daai trollie is geleen?
Vanaand se eerstespan aankondigingsseremonie skop om 17:00 af met ’n onthaal.
• Die volle program vir die derby kan hier gesien word.
Kagiso Shabalala het ’s tassie uit vervloë dae saamgebring.Anzelle en Mariska Botha met hulle bad.Dimpho Mashaba met haar wasgoedmandjie.Hendrik Scheepers dra nie die juffrou se mandjie nie, maar sy eie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.