News
‘Mnr. en Mev. KHS’ – die finale tema vir derby geesweek!
Met die afskop van die derby tussen Hoërskool Kanonkop en Steelcrest High School, sluit die geesweek af.
Vandag se tema van Hoërskool Kanonkop se derby geesweek was ‘Mnr. & Mev. KHS’ en leerders het soos hulle gunteling onnies aangetrek terwyl van die onderwysers as leerders aangetrek het.

Vandag se derby-aksie begin om 14:00 met seunshokkie, tennis, skaak en landloop op die program.
More se aksie-belaaide program kan hier gesien word.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
