News
N4 word nou oopgemaak, motoriste gemaan om steeds versigtig te wees
Die N4 word nou oopgemaak na die ernstige ongelukkige vroeër vandag naby Berg-en-Dal buite Belfast..
Al word die N4 nou oopgemaak vir verkeer, word motoriste gemaan om versigtigheid aan die dag te lê, omdat verkeer vir kilometers opgedam is en mis steeds sigbaarheid belemmer.
Daar was omstreeks 13:00 ten minste twee ongelukke op die N4 tussen Belfast en Berg-en-Dal en is bevestig dat ten minste vyf mense gesterf het.
Lees ook: GRAPHIC: Shocking pictures of the N4 crash
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
