News

KYK: Reën stuit nie nagsluipers, sleepwa soek

Boewe bedrywig in Jeppestraat

Ten spyte van mildelike reën deurnag, het diewe tog ’n geleentheid gesien om ’n sleepwaentjie in Jeppestraat te steel.

Die sleepwa se eienaar, Karools Benadie, sê dat die boewe die sleepwa deur die nag in die reën uit sy erf gestoot het.

Volgens hom het hulle vroeg gaan inkruip weens die koue.

@middelburgobserver

Trailer stolen during night in Jeppe Street, Middelburg, despite pouring rain.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Benadie sê hulle het eers vroeg vanoggend opgemerk dat die sleepwa gesteel is.

Hulle het egter niks deur die nag gehoor nie.

Hy vra dat die gemeenskap op die uitkyk moet wees vir die sleepwa.

Indien die sleepwa gewaar word kan Karools gekontak word by 084 309 7301.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Matt Handley

Matthew Handley has been working as a journalist and photographer at the Middelburg Observer since December 2022. Matthew was honoured with the Alet Roux Award for Best Young Journalist by the FCJ in 2023. As a community journalist, Matthew covers a diverse variety of topics, with an unwavering adoration for Middelburg.
Back to top button