News

Voertuig slaan om in vroeë oggend ongeluk in druk verkeer

Die insittendes in ’n voertuig wat omgeslaan het tydens ’n ongeluk, kan hulself gelukkig ag dat hulle nie ernstige beserings opgedoen het nie.

’n Voertuig het omgeslaan in ’n ongeluk net na 07:00 vanoggend op die hoek van John Magagula- en Vosstraat.

Talle motoriste het die Middelburg Observer geskakel om te verneem na die welstand van die insittendes van beide voertuie, ’n Prado en ’n Isuzu bakkie. Die Prado het tydens die ongeluk omgeslaan. Na wat verneem word, was daar egter geen ernstige beserings nie.

Die Isuzu bakkie wat in die ongeluk was.

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button