News

Video: Sement tenkwa brand op N4

'n Sement tenkwa het vroeër vanaand op die N4 aan die brand geraak.

Middelburgers wat laat vanmiddag op die N4 gependel het, het gewaarsku dat ‘n sement tenkwa op die N4 aan die brand geraak het.

Foto’s en ‘n video is gedeel op die Traffic Alert-groep en is die presiese ligging aangedui waar die tenkwa gebrand het op die N4 tussen eMalahleni en Bronkhorstspruit.

Op die groep is ook gesê dat die drywer gelukkig betyds kon uitspring. Die oorsaak van die brand is nie bekend nie.

 

@middelburgobserver

Cement tanker burned next to N4, driver safe. Tonight, May 20th, just before six o’clock.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button