Die rugbyspanne speel tuis in die SDC Noordvaal Plaatkompetisie en wen al hul wedstryde met die uitslae (MHS eerste genoem) as volg: o/14A 57-16, o/14B 83-0, o/15A 39-0, o/15B 8-5, o/16A 24-14, o/16B 35-0, derdes 41-5, Hommels 22-0 en eerstes 45-17.

Dogtershokkie speel liga tuis teen Nelspruit: o/14A 1-1, o/14B 1-2, o/15A 2-0, o/15B 0-1, o/16A 2-2, Hommels 0-0 en eerstes 1-0.
Seunshokkie speel vriendskaplik teen Monument in Krugersdorp: o/14A 0-0, o/16A 2-0, Hommels 1-1 en eerstes 1-3.

Netbal speel liga teen Hertzog: o/14A 26-4, o/14B 5-8, o/14C vs o/14B 15-17, o/15A 48-6, o/15B 26-1, o/15C vs o/15B 11-11, o/16A 25-8, o/16B 28-6, o/16C vs o/16B 11-13, o/17A 19-16, o/17B vs o/19B 7-13, Hommels 18-7 en eerstes 54-20.
• By die netbal is die volgende spanne ligawenners: o/14A, o/15A, o/15B, o/16A, o/16B, o/17A, Hommels en eerstes.
Die o/17B en o/14B-spanne is naaswenners.
