News

Video: Proteahengelaar Naude aan die brand met ’n bielie van ’n baber!

’n Reuse baber is deur een van Middelburg se bekendste hengelaars in Loskopdam gevang.

Ons dorp se bekende Proteahengelaar, Wayne Naude, het verlede naweek ’n bielie van ’n baber gevang in Loskopdam.

Hy het die baber, wat die skaal laat kreun het op 21.92kg, op kunsaas gevang.

Die skaal wys duidelik dat die baber ’n massiewe 21.92kg geweeg het.

 

@middelburgobserver

Bielie van ’n baber in Loskopdam! Protea hengelaar Waynde Naude wys waarom hy as een van ons land se beste hengelaars gereken word met ’n baber van 21.92kg wat hy gevang het.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

  • Naude het in 2018 die Loskop ‘Bass Bonanza’ gewen met ‘n swartbaar van 7.192kg, wat steeds die Suid-Afrikaanse rekord is!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button