’n Hartverskeurende wyse om te verloor – ’n strafdoel met net drie mimute oor.
Die Puma o/21 span het in Saterdag se Skild eindstryd teen die Grens Bulldogs, by die Witrivier Rugbyklub, met 41-38 vasgeval.
Die opwindende wedstryd het wipplank gery tot daardie laaste minute.
Gerry Gendall is voor die einde van die veld met ’n besering.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
