News
NUUS: Trompop botsing by Woestalleen Myn afrit
Daar is mense vasgekeer in 'n voertuig na 'n trompop botsing.
Daar was pas ‘n trompop botsing op die N11 by die Woestalleen Myn afrit op die N11 buite Middelburg, Mpumalanga.
Nooddienste is oppad na die toneel na hupl gevra is op die Traffic Alert WhatsAppgroep.

Die persoon wat hulp ontbied het, het in die stemboodskap gesê dat dit ‘n kar en ‘n konstruksievoertuig (op WhatsApp-groep is gesê dis ‘n padvoetroller) was. Ook dat daar mense in die kar vassit.
Dit is op hierdie stadium onduidelik hoeveel mense beseer is.
Hier is die Google Maps skakel waar die ongeluk gebeur het: https://maps.app.goo.gl/3h4JYqdQvrDN7FpP7
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
