Darius van Rooyen word met 'n handdruk verwelkom deur die hoof, mnr. Gerrie van der Merwe. Foto: Verskaf.
Laerskool Middelburg het hierdie week al hul nuwe graad een Koedoekoppies met die klokluiseremonie verwelkom.
Met hierdie spesiale tradisie by die skool, stap elke leerling deur die kleinhekkie op die skoolperseel, lui die klok en skud blad met die hoof, mnr. Gerrie van der Merwe, om te wys dat hulle nou deel is van die ‘groot skool’.
In graad sewe stap leerlinge weer uit by dieselfde hekkie om hul laerskooldae vaarwel te roep.
Aaliyah Roos en mnr. Gerrie van der Merwe. Foto: Verskaf.Darius van Rooyen. Foto: Verskaf.Mnr. Louis Potgieter wys vir Avah-Rose van Huyssteen waar die klok is en hoe sy hom moet lui. Foto: Verskaf.Elisha Westcott ontmoet mnr. Gerrie van der Merwe (hoof). Foto: Verskaf.Cleopatra Marsh word ingewag deur mnr. Van der Merwe nadat sy die klok gelui het Foto: Verskaf.Madelein Boshoff geniet elke oomblik daarvan om in graad een te wees! Foto: Verskaf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.