News

Morsjorse besmeer dierekliniek sypaadjie

Morsjorse het deur die loop van die nag sakke vol vullis op die sypaadjie van die Kanonkop Dierekliniek uitgegooi.

Motoriste wat vanoggend verby die Kanonkop Dierekliniek gery het vasgekyk in hope gemors wat op die sypaadjie van die kliniek uitgegooi is.

Lede van die Dagpatrollie sê hulle het die gemors in die vroeë oggendure op die hoek van Lilian Ngoyi- en Proteastraat gesien.

  • Dr Francoisné Nortjerust (Kanonkop Dierekliniek) sê hulle vermoed dit is dwelmverslaafdes wat moontlik na naalde of ander mediese afval gesoek het. Sy het dit egter duidelik gestel dat hulle géén mediese afval, soos naalde en bottels, in hul swartsakke gooi nie. Dit word verwyder deur ’n maatskappy wat dit vernietig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button