News

KYK: Derby 2026 – Dis ‘n groen jaar

Geluk Groenes!

Middelburg Hoërskool is 2026 se derby kampioene.

@middelburgobserver

Vanjaar se derby wenners, Middelburg Hoërskool kom opgedraf. Middies het die wedstryd 26 – 10 teen Hoër Tegniese Skool Middelburg gewen.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Die Middies het die wedstryd 26 – 10 teen die Rooi Bulle gewen.

@middelburgobserver

Die 2026 derby kampioene, Hoërskool Middelburg, se eerste rugbyspan sing die skoollied voor die wedstryd wat Middies met 26 – 10 teen Hoër Tegniese Skool Middelburg gewen het.

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

Volgende jaar maak ons weer so, as HTS sy 100-ste bestaansjaar vier, met die derby op tuisgrond.

Maar vanaand brand die vreugdevure hoog by Middies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button