
Middelburg Rugbyklub speel Saterdag tuis teen die pasaangeërs in die liga, Lydenburg se Rooikatte.
Na sy loesing teen Bethal sal die span weer ’n oorwinning wil proe. Die span het sommer sy eie eenman bombsquad met groot Willie van der Westhuizen wat op die bank is vir die eerste en tweede span.
Van der Westhuizen is ’n oud klubkaptein.
Middelburg eerstes:
Frederick Greyling, Chelton de Villiers, Divan Geyser, Zander Erasmus, Neo Boshielo, Siyabonga Magagula, Jackson Madlala, Lucan Dreyer, Stephen Nkosi, Anthoni Smuts, Fanie Miller (k), Mario Kangeja, Armand Els, Janco de Lange, Xander Barnard. Plaasvervangers: Mpho Makwanazi, Hendrik du Toit, Penultimate Mnisi, Willie van der Westhuizen, Jeandre Odendaal, Rico van Niekerk, Jacques Pretorius, Stefan Jansen van Vuuren.
Tweedes:
Junior Malinga, Blessing Mawere, Jacques Pretorius, Stefan Jansen van Vuuren, Michael Mizwa, Ethan Sill, Mandla Dlangalala, Jeandre Odendaal, Jayden Bezuidenhout, Rico van Niekerk, Andre Robberts, Werner Janse van Vuuren, Hendrik du Toit (k), Mpho Makwanazi, Panulimate Mnisi. Plaasvervangers: Tiithetso Masifana, Blessing Mabena, Asanda Ndlovu, AJ Kleinhans, Buhle Nlkosi, Liyakha Kayingana, Willie van der Westhuizen, Armand Fourie.