NewsSport

Valera weer vir Pumas gekies

Rooi Bul wat vir Naka speel haal ook die groep

Die voorslag flank, Valera Breytenbach, is weer vir die Puma o/21 span gekies.
Breytenbach het in 2025 ’n uitstekende seisoen beleef en die span gehelp om na die eindstryd deur te dring, waar hulle ongelukkig vasgeval het.

Hy is die seun van Conrad Breytenbach wat vir Hoërskool Middelburg op skrumskakel uitgedraf het.
Die oud HTS Middelburg speler, Hanro Terblanche, is ook vir die span gekies.
Terblanche speel tans vir Naka Bulle en Breytenbach se klub is volgens die spanlys Barberton.

Conrad Breytenbach vir die Springbok sewes span in aksie. FOTO: Verskaf.

Pumas:

Thandolowethu Ngwenya, Kathlego Makamu, Ruan van der Westhuizen, Ulrich Mare, Lian Jordaan, Damian de Beer, Andeon Pringle, Andre Coetzer, Nkateto Phaks, Valera Breytenbach, Sam Hadebe, Caden Kruger, Amukelo Mtetwa, Glen Nkosi, Eben van Wyk. Plaasvervangers: Sethlako Lamola, Hanro Terblanche, Alwande Ndlovu, Jaden Bekker, Sibosio Makubika, Andisi Zungu, Stephan Tshimangu, Mpho Mashego, Craven Crause, Spongakonke Banda, Freddie Pinto, Uyanda Fikizolo, Josh van Schalkwyk, Joey Zulu, Luan Lottering.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button