NewsSport

Fietsryers skop stof op by Dust Buster

Van Zyl W(w)ait nie in Laeveldse stofpaaie nie

Middelburg Fietsryklub het die podiumplekke ingeryg by die Dust Buster bergfietswedren wat op Nelspruit aangebied is, terwyl verskeie ander klublede goeie plekke losgery het.

*Keara Botha was derde in die elite vroue afdeling.
*Dané Strijdom was die eerste junior in die 50km en vyfde vrou algeheel.
*Nelda Strijdom het die 35km aangedurf en was die eerste sub junior meisie en eeste vrou algeheel.
*Eduan Lotter was derde in die junior kategorie in die 35km.
*Estian le Roux was eerste in die 35km.
*Leon van Zyl vyfde in die 50km.
*Waldo Strijdom was sewende in die 50km.

Oud Hoërskool Middelburg leerling, Van Zyl Wait, was vierde in die 50km in die ouderdomsgroep 40-49.

Dané Strijdom was die eerste junior in die 50km en vyfde vrou algeheel. FOTO: Verskaf.
Nelda Strijdom was die eerste sub junior meisie en eeste vrou algeheel in die 35km. FOTO: Verskaf.
Leon van Zyl, Waldo Strijdom en Dané Strijdom. FOTO: Verskaf.
Eduan Lotter en Nelda Strijdom. FOTO: Verskaf.
Keara Botha was derde in die elite vroue afdeling. FOTO: Verskaf.
Estian le Roux was eerste in die 35km. FOTO: Verskaf.
Eduan Lotter was derde in die junior kategorie in die 35km. FOTO: Verskaf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button