Jong Rooies span pak Oos-Moot
Virsekerbeker aksie is terug na lang vakansie
HTS Middelburg se hoofafrigter, Jano Venter, het ’n bloedjong span gekies, wat Saterdag tuis teen Oos-Moot in die Noordvaal Virsekerbeker speel.
Twee van die spelers, Devon Botha en Edward Albert Chessman Elmes, is net 16 jaar oud.
Max Venter, wat op die plaasvervangerbank is, is ook 16.
Daar is 12 spelers in die groep wat 17 jar oud is.
Afskop is om 12:00 by HTS Middelburg se A-rugbyveld.
Die span is
Vusi Sibiya, Fourie Joubert, Devon Botha, Cronje, Liam Jacobs, Cornelius Erasmus, Ruan Pienaar, Blake de Wet, Olds, Ruben Kruger, Tiaan Grobler, Mathelela, Waldro Lourens, Edward Albert Chessman Elmes. Plaasvervangers: Jade Stimie, Leon Argu Kruger, Carlo Joubert, Max Venter, Tiaan Christiaan Bezuidenhout, Marinus Enslin, Ruwan Graaff, Ulrich Dreyer, Ruan Jansen van Vuuren.
