News

Run&Walk for Life het eie klubhuis

Groot vreugde na Best of Middelburg toekenning.

Daar was Donderdagmiddag groot vreugde by Run&Walk for Life.

Die stap- en drafgroep, wat hierdie jaar 10 Comrades voltooiiers gehad het, spog nou met sy eie klubhuis.

@middelburgobserver

Die Run/Walk for Life hardloopklub is in die wolke oor hul nuwe klubhuis, by die Middelburg Buiteklub. Die klub is ook tydens die week se Best of Middelburg prysuitdeling as die beste sportklub in Middelburg aangewys. Die week was ‘n dubbele viering vir Run/Walk for Life. #Mpumalanga #Middelburg

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

’n Lintknipseremonie is by die Middelburg Buiteklub gehou, waar die nuwe klubhuis geleë is.

Dit was nie die enigste rede waarom daar soveel breë glimlagte was nie. Run&Walk for Life is dieselfde oggend aangewys as die beste gimnasium en sportklub op die dorp tydens die Middelburg Observer se “Best of Middelburg” oorhandigings.

Die klubopening is gevier met kolwyntjies en sjampanje.

Die klub hou op 28 Oktober sy nagwedloop, met die wegspring om 18:00 by die Middelburg Buiteklub.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button