News

Kwagga Strepies in aksie by groot sportdag

Protea speler gaan meisies vaardighede leer.

Staan opsy rugbymanne, die meisies wil verby.

Behalwe vir rugby gaan daar ook more by Hoërskool Middelburg se bane netbal wees.

Daar is reeds Kwagga rugby vir kaalvoet rugbyspelers en Kwagga netbal word ook more bekendgestel.

Die program. Verskaf.

Vir elke netballiefhebber sal dit ’n spesiale oomblik wees om die Protea speler, Bongi Msomi, te ontmoet.

Sy gaan die vaardigheidsessie vanaf 10:30 tot 12:00 aanbied.

Die meisies gaan onder die vaandel van Kwaggas Strepies speel teen onder andere Shooting Stars, Action Angels, Ligtning Leopards en Rainbow Rebels.

Die program skop om 8:00 af.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Check Also
Close
Back to top button