News

KYK: Kom ons koop en verkoop

Johnny vertel hoe jy vinnig geld kan maak of iets spesiaal kan aanskaf

Wil jy ’n ekstra geldjie verdien?

Soek jy iets om te koop?

Johnny’s Bargain World is net die plek om te besoek.

As ’n diens aan Middelburg Observer-lesers gaan daar die volgende maand elke Vrydag om agtuur die oggend ’n video wees om te wys wat Johnny Venter van Johnny’s Bargain World verkoop.
Hy gaan ook verduidelik hoe sy suksesvolle konsep werk.

Daar is ’n wanpersepsie dat Johnny’s Bargain World ’n pandjieswinkel is wat mense net besoek as hulle in finansiële nood is. Dit is egter nie waar nie.

Almal koop en verkoop by Johnny’s

Mense in hoë inkomstegroepe besoek sy winkels gereeld vir ’n spesiale kopie, terwyl ander eerder iets wil verkwansel.

Indien daar ander besighede is wat van die Middelburg Observer se wye bemarkingsgeleenthede gebruik wil maak, kan hulle die volgende persone skakel:

  • Sonja Botha 082 705 3952.
  • Leani Liebenberg 073 005 9844.
  • Miranda Simelane 081 571 4262
  • Taryn Webb 072 277 5693
@middelburgobserver

Het jy iets in jou huis wat in kontant omgesit kan word? Of soek jy iets om te koop? Johnny Venter gaan elke week vir Middelburg Observer-lesers ’n skatkis van moontlikhede wys.#Middelburg #Mpumalanga

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button